Pandora's Guesthouse & Art
Art gallery Hostel Hotel
Pandora's Guesthouse & Art is a gallery on Muller street 37 in Bethlehem. Update description
Reviews
Updates (5)
Review Pandora's Guesthouse & Art
Loading comments-box...
Updates from Pandora's Guesthouse & Art
Pandora's Guesthouse & A. 2017-10-09
Pragtig ingerigte kamers, antieke meubels, oudhede en kuns. Swembad en lieflike tuin. Pandora's sal definitief 'n merk in jou hart los.

Pandora's Guesthouse & A. 2017-09-18
Pandora's in samewerking met Out of the Box Photography stel bekend: Gesins fotos Bruids fotos Matriek afskeid fotos en nog vele meer. Die tuin en huis is beskibaar vir die spesiale geleenthede. Hier is ons eerste gesins foto sessie!

Pandora's Guesthouse & A. 2017-09-13
Pandora's Gastehuis in Muller straat no 37, Bethlehem. Keurig ingerig met antieke dekor en meubels, elke kamer is ingerig met koffie stasie en "openview HD" kanale. Die huis het 'n outentieke gevoel wat aanpas by die dekor. Ontbyt opsie is nou beski

Pandora's Guesthouse & A. 2017-08-31
Pragtige kamer, en suite badkamer met stort. Ketel en "bar fridge" in kamer. Kaggel vir die koue vrystaat aande. R800 ontbyt ingesluit

Pandora's Guesthouse & A. 2017-08-23
Keurig gemebuleerde huis. Ideaal vir die kuns liefhebber, oudhede fanatikus, dromer en persone met 'n liefde en respek vir die ouer dinge in die lewe. Pandora's bied verwelkomende kamers, twee kamers ingerig met art déco kaggels. Die huis dateer 12

Popularity of Pandora's Guesthouse & Art
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in April:
Pandora's Guesthouse & Art has a total of 357 visitors (checkins) and 1240 likes.